Geskryf deur Pagoda32, op August 13th, 2010%
Gatvol vir spam / scams. Gatvol se ekke!
Twee kan mos die speletjie speel en Chops vertel my dat dit ek sommer vir hulle goed de moer in maak. En ek stem sdaam…
Wat hier onder volg is dinge wat oor ‘n paar dae plaasgevind het. Ek wou dit BAAAAIE langer uitrek, maar het gatvol geraak vir die speletjie en het nie altyd lus gevoel om nuwe dinge uit te dink waarmee ek hulle siele kan uitrek nie!
Continue reading 2 kan daai game speel!
Geskryf deur Pagoda32, op August 8th, 2010%
Hierdie ou staan op die drumpel van roem.
Sy eerste musiekvideo was geskiet in en om die Taal Monument in Paarl en was op Youtube geplaas. Dit het vinnig populer geraak as gevolg van die trant van die “rap” en die boodskap wat dit dra. “My Taal” praat dan nou juis met diegene wat Afrikaans in dieselfde . . . → Lees verder: Churchil Naude
Geskryf deur Pagoda32, op August 5th, 2010%
My tweede klong. Weeg in op 4.2kg en 57cm en dis heel uncanny hoe baie hy na Jacques lyk toe eersteling gebore was.
Taylor op 05/08/2010
Jacques op 20/02/2008
Een ding is vir seker! Op hierdie oomblik het ek tot die besef gekom dat:
die hele familie dinamiek vir ewig verander het
die toekoms sal . . . → Lees verder: Welkom Taylor
Geskryf deur Pagoda32, op July 27th, 2010%
Thanks Phibbs!
Ampie is ‘n beesboer. Goeie mens, uit een stuk gesny. Hy het ‘n seuntjie, wat ten tye van die episode sowat drie jaar oud was.
‘n Regte klein bulletjie. Volg sy pa soos ‘n skaduwee oral op die plaas rond.
Sondag gaan hulle kerk toe. Eers vertrek Ma en Ouma met die motor. Pa en seun is . . . → Lees verder: Ampie en sy laitie
Geskryf deur Pagoda32, op July 27th, 2010%
Dit voel amper verkeerd om anders na dinge te kyk! . . . → Lees verder: Where white man went wrong
Geskryf deur Pagoda32, op June 30th, 2010%
Kyk.
Ons kan almal dagdroom van die wonderlike plekke waar ons heen kan gaan om van ons sores te vergeet, maar daar is tans nog so baie wat ons in ons eie land kan sien.
Neem nou maar net hierdie trippie van Phibbie as ‘n voorbeeld. ‘n Reservaat waarvan ek nog nie gehoor . . . → Lees verder: Phibbie se nuutste trippie
Geskryf deur Pagoda32, op June 28th, 2010%
Moenie lag nie! Ek soek games vir die site en toe ek kry ek dit!
Gaan loer gerus onder “Speletjies!”
Daar’s nog . . . → Lees verder: Games
Geskryf deur Pagoda32, op June 24th, 2010%
Dis skrikwekkend!
Toe ek en Phibbs twee jaar gelede besluit het om Die Werf te begin het ons GEEN idee gehad hoe groot dit sou word nie. Die plekkie het by tye, veral wanneer groot stories soos Steve “gecover” het en toe ons ons kompetisie ge-run het, by tye tot 1500 hits per dag getrek! Dis baie…
So . . . → Lees verder: Oor verandering en hoekom ek JOU nodig het!
Geskryf deur Pagoda32, op June 24th, 2010%
Thanks Phibbs!
Kliek op hom om dit . . . → Lees verder: Uhmmm – sokkerkoors!
Geskryf deur Pagoda32, op May 30th, 2010%
Welgedaan.
Ek voel seer vandag, maar ek moet vrede maak met die feit dat die beste span op die veld gister gewen het.
SA rugby is . . . → Lees verder: Bulls
Wat se julle als?