Alarms en tye

Wie het die klank van ‘n alarm uitgedink?  Ek praat nou spesifiek van die alarm wat langs jou bed staan.  Daardie geluid gaan deur murg en been, dis mos onnatuurlik om so wreed uit jou slaap geruk te word.

Kan jy ‘n destydse advertensie onthou?  Die girl word in haar bed . . . → Lees verder: Alarms en tye

All bran flakes en braaivleis

Ek het besluit om  Julie en Augustus al te dieet en nie te wag tot die somer nie.  En dit gaan maar moeilik met my saam.  Dit druis teen al my beginsels in om 3 vrugte op ‘n koue wintersaand te eet, terwyl my familie weglê aan lekker sop en pannekoek. Ugghh

Het julle al All Bran . . . → Lees verder: All bran flakes en braaivleis

Aston Martin Rapide

So hierdie is nou die kar wat James Bond gaan ry die dag wanneer hy nou eventually Pa gaan word.  So nou en dan kom daar iets nuuts uit wat rerig die moeite werd is om oor te skrywe, en die Aston Martin Rapide is so ‘n kar. Net jammer ek kan hom nie vat vir . . . → Lees verder: Aston Martin Rapide

Mxit

Met 2 dogters in die huis, is mxit nou al lank deel van my lewe. Waar ek altyd gedink het dis nogal great vir hulle om so heeltyd in kontak te wees met mekaar en vriende, wonder ek of dit regtig so wonderlik is?

“Ma, sus en so het my gevra om uit te gaan” O dis . . . → Lees verder: Mxit

Depressing post…

Ag, kom ons lag ‘n bietjie.  Ek wou ‘n depressing post opsit maar het van plan verander.  Ek kort bietjie upliftment.

***********************

Edward Longshanks het met 4 000 troepe Suid-Afrika toe gekom om die Boere op te hel… By die slagveld gekom sien hy doer in die verte op ‘n koppie staan ‘n figuur . . . → Lees verder: Depressing post…

Skietgebedjie

“Liewe Jesus gee asb dat
die Stormers Saterdag wen
Amen”

Mamma: ” My kind, jy moet ook vir
die ander span bid”

“Terug op sy knietjies:
“Liewe Jesus, laat die Blou Bulle ook
punte kry – nie omdat hulle dit
verdien nie, maar alleen uit . . . → Lees verder: Skietgebedjie

Briefie

Sondag-oggend kry ek hierdie briefie(gevou soos origami) saam met my oggendkoffie, ek wil dit graag met julle deel:

“liewe ma Moeder

Ek sit hier en dink wat om te skryf en sukel.  Maar nie meer nie.  Ek wet nou presies wat om te skryf, haha.

Ek is lief vir ma. Ma is soos my beste vriendin,. Ma rock op . . . → Lees verder: Briefie

Sinneloos

Twee inbrekers breek verlede week in ‘n huis in en slaan ‘n eenjarige meisie wreed.  Sy veg om haar lewe terwyl ek nou hier skryf.  My vraag aan daardie . . . → Lees verder: Sinneloos

Minister van finansies

Vanoggend oppad werk toe luister ek na Gareth op 5Fm, en hulle praat oor wie in die verhouding hanteer die geldsake.

By my en Kuifie is hy in beheer van die geldsake, want die Vader alleen weet, as dit nie vir hom was nie, het ek nou op die straathoeke gesit in my boemelaars-oufit en spirits suip. . . . → Lees verder: Minister van finansies

Skippie op die rowwe see

Ek is hartseer en confused.  Ek en Kuifie kom al ‘n lang pad saam. 26 Jaar nou al.  Wat my opgeval het, is dat ons altyd “saamgegroei” het.  As ons iets saam moes gekoop het, het ons smake darem altyd saamgeval sonder dat daar ‘n hareklowery is.

Ja, daar was nou en dan iets waaroor ons nie . . . → Lees verder: Skippie op die rowwe see

Page 1 of 121234510...Last »