Where white man went wrong

Dit voel amper verkeerd om anders na dinge te kyk! . . . → Lees verder: Where white man went wrong

Super Mario Brothers!

Wie onthou nog die outjies?

Ek lees netnou dat ‘n game ontwerper in die US ‘n speletjie soortgelyk aan Marios Bros ontwerp het met, WAIT FOR IT!! ……………………….Barack Obama…………………. as die hoofkarakter!!

Gaan loer hier vir Super Obama World, vir diegene wat nostalgies is en iets nuuts wil sien of speel! . . . → Lees verder: Super Mario Brothers!

Emil,Hiers jou kos lekker vuil POLITIEK.

Na aanleiding van al die politieke woelinge wat tans hoogty vier in die wereld VSA, Suid Afrika, Zimbabwe ens.Wil ek graag my opinie lug aangaande een van die onderwerpe waarvoor ek baie lief was vroeer jare, maar `n afsku in gekry het,POLITIEK.Ek het daarmee grootgeword.Ek was al op die volgende . . . → Lees verder: Emil,Hiers jou kos lekker vuil POLITIEK.

Plaasmoorde

Ouens.  Moet my seblief nie verkeerd verstaan nie.  Ek stel bitter min belang in propoganda en nog minder glo ek daarin om ‘n nasie of ‘n groep mense “fear” die hart in te slaan.  Ek het die mail vanmore in my box gekry van ‘n ou vriend af.  Die artikel was geplaas deur ‘n buitelander…Ek dink . . . → Lees verder: Plaasmoorde