Die storie op News24 raakgelees

Dis uit Steve se mond:

http://www.news24.com/News24/Entertainment/Local/0,,2-1225-1242_2332971,00.html

Wat my nou so bietjie omellie is die feit dat die koerante / media eerste hiervan geweet het.  Hy het vir maande nou al ‘n paar oorvalle / aanvalle gehad as gevolg van die (onsensitiewe) media en hy vertel hulle eerste voor hy die bom laat val op die blog!  Ek laaik . . . → Lees verder: Die storie op News24 raakgelees