Wildtuin besoek

Die naweek se fotos geneem tussen die bosluiskoors en maagvirus deur.

Kliek hier

Dis net te veel om hier . . . → Lees verder: Wildtuin besoek

Loeries

Dit is nou my eerste fotos met my nuwe lens wat ek vir my verjaarsdag gekry het en man is ek nie impressed met myself, my ma en my man nie.

Die loeries kom heelwat voor in ons streek.  Hulle is baie skaam voëls en jy kry hulle nie sommer afgeneem nie, omdat hulle . . . → Lees verder: Loeries

Uhmmm – sokkerkoors!

Thanks Phibbs!

Kliek op hom om dit . . . → Lees verder: Uhmmm – sokkerkoors!

Bobby

Gistermiddag in die kar noem een van die girls van iemand wat ‘n selfoon gesteel het in die kunsklas.  Laat my toe terugdink aan die keer toe ek iets “groots” gesteel, en nogals met beplanning ook, of hoe sê julle Prok? “met voorbedagte rade”, of so iets.

Anyhow, dit was ‘n geruime tyd terug.  Een vrou by . . . → Lees verder: Bobby