Musiek om na te luister.

Word meegevoer deur die mantriese metrum van Breyten se woordskilderye

BESTE BREYTEN
Verskeie Kunstenaars
Rhythm Records

Breyten Breytenbach is vir dekades reeds een van Suid-Afrika se mees revolusionêre digters. Talle literêre toekennings, volgehoue internasionale publikasies en ook wêreldwye mediabelangstelling in sy werk spreek daarvan. Breyten woon sedert die vroeg sestigs nie meer in Suid-Afrika  nie – met die . . . → Lees verder: Musiek om na te luister.

Nickleback – Gotta Be Somebody

Een van die beste songs wat ek die laaste jaar . . . → Lees verder: Nickleback – Gotta Be Somebody

Michael Jackson – op die bandwagon

En ek besluit toe om op my eie manier iets aan die King of Pop op te dra.

Right Click en kies “Save as” – enjoy…as dit jou soort musiek is…hehehehehe!

Blood on the Dancefloor (Kick-in-the-teeth Mix) – Pagoda . . . → Lees verder: Michael Jackson – op die bandwagon