Geskryf deur phibbie, op July 29th, 2010%
***Hierdie het my diep getref – ED***
Source unknown….
When I got home that night as my wife served dinner, I held her hand and said, I’ve got something to tell you. She sat down and ate quietly. Again I observed the hurt in her eyes.
Suddenly I didn’t know how to open . . . → Lees verder: Om getroud te wees – In Ingils
Geskryf deur Pagoda32, op July 27th, 2010%
Dit voel amper verkeerd om anders na dinge te kyk! . . . → Lees verder: Where white man went wrong
Geskryf deur Pagoda32, op June 24th, 2010%
Dis skrikwekkend!
Toe ek en Phibbs twee jaar gelede besluit het om Die Werf te begin het ons GEEN idee gehad hoe groot dit sou word nie. Die plekkie het by tye, veral wanneer groot stories soos Steve “gecover” het en toe ons ons kompetisie ge-run het, by tye tot 1500 hits per dag getrek! Dis baie…
So . . . → Lees verder: Oor verandering en hoekom ek JOU nodig het!
Geskryf deur Pagoda32, op October 2nd, 2009%
As mens die opskrif lees sal mens verskoon word as mens dink hierdie possie is deur Brein geskryf. Toe nogalsie!! Die uwe het ‘n paar lekker sappige stories om te vertel…
Ek was ‘n soet seun groot gemaak. Botter kon 3/4 van die tyd nie in my mond smelt nie. Ek was ietwat uit proporsie op hoerskool . . . → Lees verder: Van strippers en seksslette
Geskryf deur Pagoda32, op July 17th, 2009%
Ek onthou ‘n tyd toe Russians sulke lekker dik, lang, stewige, spicy worsies was wat sommer so in jou mond gekraak het. Pepper steak pies wat nog regte peperkorrels in gehad het. Coke in die glasbottels wat jy nog kon oopmaak en drink sonder om te worry oor die glasstukke wat jy sou sluk as jy . . . → Lees verder: Ek onthou
Wat se julle als?