Geskryf deur phibbie, op July 29th, 2010%
***Hierdie het my diep getref – ED***
Source unknown….
When I got home that night as my wife served dinner, I held her hand and said, I’ve got something to tell you. She sat down and ate quietly. Again I observed the hurt in her eyes.
Suddenly I didn’t know how to open . . . → Lees verder: Om getroud te wees – In Ingils
Geskryf deur Pagoda32, op June 24th, 2010%
Dis skrikwekkend!
Toe ek en Phibbs twee jaar gelede besluit het om Die Werf te begin het ons GEEN idee gehad hoe groot dit sou word nie. Die plekkie het by tye, veral wanneer groot stories soos Steve “gecover” het en toe ons ons kompetisie ge-run het, by tye tot 1500 hits per dag getrek! Dis baie…
So . . . → Lees verder: Oor verandering en hoekom ek JOU nodig het!
Geskryf deur Toast, op November 16th, 2009%
Die WERF- ons ontrafel die lewe, die liefde, die politiek en toe drink ons
Dit is die verwelkoming. Dit suggereer dat hierdie ‘n werf is waar stry , baklei en korswil welkom is- en dan soos na ‘n groot game , al die deelnemers saam ‘n dop gaan drink.
Om die lewe te ontrafel behoort daar min reels . . . → Lees verder: Die WERF- ons ontrafel die lewe, die liefde, die politiek en toe drink ons
Geskryf deur Toast, op October 26th, 2009%
My beste raad :
Sien die vorige post oor vetaanvaarding.
Gaan toets jou skildklier, kortisol en inslulien-indeks – net sodat jy seker is dat jy vet en gesond is. As jy dalk vet en ongesond is , kry die nodige pilletjies , sodat jy saam met die vet en gesonde mense die klaagmuur kan join.
Vir die minderheid . . . → Lees verder: “Ek wil MAER wees”
Geskryf deur Toast, op October 22nd, 2009%
Die beste raad wat ‘n mens aan chroniese dieeters kan gee is om vrede te maak met hulle vetsug. Los die diete, verslankingspille , vetverbranders, shakes , en bo-alles maak vrede met jou lyf. – ”Be happy”…
Die F*k weet , alle ander mense raak gatvol vir jou klaery , jou konstante . . . → Lees verder: Vetaanvaarding vir vetsakke
Geskryf deur Toast, op October 22nd, 2009%
Dit grief my dat as mense jou nooi vir ete , die kos uit Woolies pakkies kom. Veral Woolies se aartappelslaai is oneetbaar – sulke harde stukke aartappels in ‘n smaaklose wit sousie. Om ‘n goeie aartappelslaai te maak is maklik, min moeite en so eenvoudig. Maar daar is altyd ‘n geheime bestandeel . . . . → Lees verder: Meme, daar is ‘n aartappel in my kondensmelk
Geskryf deur phibbie, op October 20th, 2009%
Januarie 01 – 09 ~ Vlooi
Januarie 10 – 24 ~ Weeluis
Januarie 25 – 31 ~ Rooimier
Februarie 01 – 05 ~ Vismot
Februarie 06 – 14 ~ Muishond
Februarie 15 – 21 ~ Jellievis
Februarie 22 – 28 ~ Kakkerlak
Maart 01 – 12 ~ Bobbejaan
Maart 13 – 15 ~ Rooimier
Maart 16 – 23 ~ Weeluis
Maart . . . → Lees verder: Watse soort dier is jy?
Geskryf deur Pagoda32, op October 2nd, 2009%
As mens die opskrif lees sal mens verskoon word as mens dink hierdie possie is deur Brein geskryf. Toe nogalsie!! Die uwe het ‘n paar lekker sappige stories om te vertel…
Ek was ‘n soet seun groot gemaak. Botter kon 3/4 van die tyd nie in my mond smelt nie. Ek was ietwat uit proporsie op hoerskool . . . → Lees verder: Van strippers en seksslette
Geskryf deur Pagoda32, op September 11th, 2009%
Wat `n bad , sad ses weke was die afgelope tyd nie , net dood, dood en nogmaals dood!Saam met my het vyf van my kollegas ons ouers verloor, almal in `n ry.Eerstens het Phillip sy ma aan die dood afgestaan, toe was dit Iceman wat ook hier blog se pa `n . . . → Lees verder: Dood, waar is jou angel? Doderyk, waar is jou oorwinning?
Geskryf deur phibbie, op August 21st, 2009%
Niemand wil die slagoffer van ’n skinderstorie wees wat vinniger as ’n veldbrand versprei nie. Veral nie as jy salig onbewus is dat jou naam beswadder word nie.
Teen die tyd dat jyself wat aan die gang is, is die skade reeds berokken. Dit is nie net bekendes en glanspersoonlikhede wat onder die skindertonge deurloop nie, daarom . . . → Lees verder: Wat maak ek met skinder? (Dankie weereens Finesse)
|
Willie Werfetter 
Gaan na die "Willie" blad vir instruksies om Willie op jou blad te plaas.
Kontak Die Werf diewerf@live.co.za
|
Wat se julle als?