Koeksister het nou ‘n paar dames met leepogies gelaat na daai “perd” met sy cowboy gear sonder klere – toe neem ek die leisels (excuse the pun) en gaan soek vir ‘n oulike dame wat ek weet Demoerin en Emil verskriklik sal geniet (Ek weet ek en Brein sal haar geniet
)
Die girl – Joanna Krupa – is as die sexyste model aangewys deur die lesers van ‘n Franse tydskrif…en ek kan sien hoekom.










Wat se julle als?