Misverstand

“Jy weet nie wie ek is nie. Ek soek jou lyf. Ek soek jou in die bed. Ek sal jou lam maak, jou bloeddruk opjaag, jou laat sweet en jou uitput …….. my naam is GRIEP.”

Met komplimente aan Linda.

Hierdie boodskap het sy geplaas op haar facebook status op Woensdag. Woensdag -aand staan ek in die kombuis . . . → Lees verder: Misverstand