Van strippers en seksslette

As mens die opskrif lees sal mens verskoon word as mens dink hierdie possie is deur Brein geskryf.  Toe nogalsie!!  Die uwe het ‘n paar lekker sappige stories om te vertel…

Ek was ‘n soet seun groot gemaak.  Botter kon 3/4 van die tyd nie in my mond smelt nie.  Ek was ietwat uit proporsie op hoerskool . . . → Lees verder: Van strippers en seksslette