Plaas toe

Mmm – memories….

Het in 1989 std 5 klaargemaak.  Met ‘n vuurwarm gat het ek by die huis gekom.  Dis asof die skoolhoof rede gesoek het om die seuns in die skool wat daardie dag vir ewig weg sou wees ‘n finale pak slae te gee.

Ons het ons skoolhemde beteken and bekrap…iets wat tradisie is op die . . . → Lees verder: Plaas toe

Blonde bom

Hierdie tipe van stories gaan nou deel uitmaak van wat ek noem “die memoires” seksie van die site.  Dit kan nagespoor word deur op die “memoires” tag te klik.

Ek voel dis hoogtyd dat ek deel met almal – as dit jou ‘n beter idee gee omtren wat in my aangaan – wel, cool.  Indien nie, wel, . . . → Lees verder: Blonde bom