Boggers en Bloggers in my sop

***Welkom Toast!***

Kookboeke soos “Die wereld se 1000 beste resepte” moet liefs vermy word , want kook behoort uit die hart en uit die tuin gedoen word. “Slegs heiliges kan kosmaak” , meen Martin Versveld , maar die onheilig kan dit soms nogal goed “fake”.

Elke persoon behoort ‘n eie outentieke sop te kan . . . → Lees verder: Boggers en Bloggers in my sop

Welkom aan alle kuiermense – oud en nuut!

Ok.

Die laaste week of wat het ek my alie af gewerk om dinge te kry waar dit tans is.  En die produk van daardie geswoeg en gesweet is dit…DIE WERF…in al sy glorie en toegedraai in ‘n splinternuwe baadjie!

Vir diegene wat nou al ‘n geruime tyd ‘n paadjie saam met ons gestap het, welkom hier!  As . . . → Lees verder: Welkom aan alle kuiermense – oud en nuut!

Welkom Patches!

Ons sê welkom aan Patches as ons NZ korrespondent!  (Klink heel formeel, nê?)

Ek hoop jou tydjie by ons, jou plasings en die manier hoe dit ontvang gaan word gaan . . . → Lees verder: Welkom Patches!