Comments for Die Werf
Comment on AANGENOME KINDERS by Trix White
@Leonie Erasmus,
Hi, Leonie
Sal jy asseblief vir my jou kontaknr’s e-pos wil jou graag skakel.
My man se aangenome niggie is opsoek na haar bologiese ouers.  En weet nie waar om te soek nie.
Baie dankie
Comment on Flirt by Ader
Flirt is gesond vir n mens se siel maar daar moet soos alles in die lewe reels wees .Ek wil nie sien hoe vervelig iemand se lewe is wat ni op een of ander manier flirt nie .Die persoon wat nie se dat hul die aandag geniet as daar met hul gefirt word nie is half dood .Wat dit lekker maak is dat daar so n groot verskeidenheid maniere is om te kan flirt.
Comment on AANGENOME KINDERS by MEISIEKING
Ek wil almal van julle my storie vertel die Here het met almal n doel wat aangeneem is Ek is wel 38 jaar terug aangeneem deur wonderlike ouers net die beste wat die Here ooit vir my kon gegee het. Ek was oor en oor gemerk my ouers staan vandag in die bediening en arbei vir die Here tot hy ons kom haal.  Ek dank die Here dat hy my in hierdie huis geplaas het. Ek gee hom al die heer lof en aanbidding wat Hy is groot!!!!!!!! U weet ek praat nou met alle aangenome mense ek sou dit nie anders wou gehad het nie, onthou God se plan is volmaak, wees dankbaar dat jy op die pad is en moenie vra vrae nie. Wees vol moed en kyk op. Die mees gesogte geskenk wat jy aan jou aanneem ouers gegee het is die dag dat jy hul hartte bly gemaak het om in hulle lewe te kan wees so as jy voel dat jy niks beteken nie, wees verseker dat jy in alle opsigte n geskenk van bo was
MET DIE GOORSTE AGTING EN LIEFDE
MEISIEKIND
Comment on Alarms en tye by demoerin
Koeksister… dai internal wekker weet fokkol van snooze.
Comment on AANGENOME KINDERS by Belinda [Linda ]
Ek is Belinda Gebore Redelinghuys ,Ek het 2 kinders laat aan neem en ek wil graag weet of julle my kan help ,
want ek was al by die Welsyn in Pretoria hulle wil nie help nie ek het al haar inligting en haar aanmeem ouers het ek geken..
Die ander een is aangeneem by geborte deur Magdadalena te huis en hulle is nou in Parow .En dit is al 5 jaar en nog niks.
Laat my weet as u meer linligting soek
Baie Dankie
Belinda
Comment on 2 kan daai game speel! by koeksister
Comment on Alarms en tye by koeksister
Wat nog erger is, as jou alarm afgaan en dit begin te reën.  Praat van inlê! Ek het nou die dag aan ‘n duisend redes probeer dink om nie op te staan en te gaan werk nie, maar kon verdomp nie aan net ene dink nie.
Hou van jou idee van die skofte, imagine net hoe vooruit sal ons landjie boer..
Comment on Om getroud te wees – In Ingils by Prok
sjoe wil iemand dit nie op facebook versprei en huwelike red nie???
Comment on 2 kan daai game speel! by Prok
hahaha ek het dit nou geniet. jy moet meer van dit plaas.  wie kyk getroud met rugby? daai geld maak truuk – jy sal nie glo HOEVEEL fools actually daarvoor val nie.  ek wil nooit sulke mense help nie want hul is te onnosel en klaar.  as jy glo sit jou geld in die skoen dit gaan verdubbel as die ou da op spring – man, dan verdien jy die hope koerante wat jy kry as hul weghol en jy oë oop maak.
Comment on Alarms en tye by Prok
Koeksister ek en jy en ons tipe is die nagmense wat NIE wil opstaan ini oggend nie.  Man wat is dan nou lekkerder as om in te lê!!! maar nee ons moet mos oggende werk.  ek wil ‘n reuse class action eendag begin in die gelykheidshof dat hul erg diskrimineer teen nagmense.  dis sommer oplossing vir werkloosheid ook!! twee skofte een vir dag en een vir nag.  en boonop sal daar minder inbrekers snags wees want daar is ‘n hel;e generasie wakker!!!  ek haat ‘n wekker. die week moes ek so telkens 5 am op om ver te ry, en toe ek die een dag mag laat lê het die sot wekker weer 5 am gelui en deur die slaap is ek op  .  daai slaap vir uur daarna was manna uit die hemel toe ek die fout agterkom!!!  ek gebruik ook maar die selfoon met ‘n piep wat luider word – daai whaaaaaaa skrou sal my hart laat staan van ‘n wekkeer.  my pa moes altyd een koop wat net beep vir my van kleinsaf.