Comments on: Mites en bygelowe.(Superstition)

By: luckycharm Ping Back | Lucky Charm 4 Me
[...] Die Werf » Blog Archive » Mites en bygelowe.(Superstition) – Baie mense steur hulle aan oorvertellings en bygelowe. Maar as jy bietjie breins het sal sulke dinge soos water van `n eend se rug afrol. Dis wanneer mense vas oortuig is in sekere fenomene dat jy sekere dinge moet doen of nie doen nie, of om dit te vermy om sodoende teenspoed te vermy of om geluk in jou lewe te he. [...]

By: Ysfox
O foket, die Ratanga foto het vanoggend geval Pagoda!!

By: Pagoda32
Kom ons hoop nie een van die twee nie. Want dan is baie van ons innie stront!

By: onseker
Ek het ‘n skoonsus wat glo as ‘n foto sommer net van die muur afval gaan daardie persoon dood.  Dit het nou al drie keer so gebeur.  Nou wonder ek 2 van my familie fotos het van die muur afgeval wie van hulle gaan noou dood

By: sharona
Ouma Kalonkie – Gmpfff!.

By: diebrein
Kalonkie  nee wat ek like jou kwaai ouma.My gunsteling kleur is wit met `n rooi streep deur soos in die Leeus se rugby trui.Ek geniet jou taal gebruik kwaai.

Sigeuner ja vir al daardie wetdreams van my.

By: Sigeuner
Kalonkie!  Natierlik ryl ons patrone of koels yt!  Ek het ene hier wat vir Brein soos `n hantskoen sal pas!  .303 in pienk met oranje strepe om die nek en in mos gebrei.  Of wat vannie kerspit bordier in grys en pers op ongebelykte linne, dan maak ons vir Brein `n bedcover vir sy stoutste drome?

Ons anties weet!

By: Kalonkie
Ai ou Brein, wys jou nou net hoe misleidend die internet kan wees.  Daar dink jy toe al die tyd ek is ‘n jong bokkie, terwyl ek daagliks die internet surf met my krimplene rokkies wat tot net onder my mosbolletjie kniee hang.  Ek sal dit as ‘n kompliment beskou dat jy my so jonk skat.  Maar hoeveel jongmense ken jy wat hekel, brei en met die hand borduur??  Meeste jongetjies-kinders wat ek ken, weet nie eers hoe nie, en al het hulle geweet, kry hulle nie tyd tussen al die ge-sms, PSP of TV-kyk deur vir sulke oudedoos-dinge nie.  Skande, as jy my vra, maar dis seker maar ‘n ouma-ding.  Jy, aan die ander kant, is net besig om skaamteloos te skimp vir ‘n gehekelde truitjie vir jou verjaarsdag (‘n ouma se radar is skerp op sulke goedjies).  Ek sal solank deur my boks patrone gaan om te kyk wat by jou sal pas.  Jy kan maar laat weet of jy ‘n kleur-voorkeur het, ek het deur die jare ‘n groot verskeidenheid wolle bymekaargemaak, ek is seker daar sal iets wees wat jou sal geval.

By: Die Brein
Sigeuner jy het `n flippen punt beet, nou oorreed mevrou Brein asb die jare stap aan.

Cebela, howzit dankie vir die inloer.

Kalonkie hekel is vir ou tannies met bollas agter die kop, wie se valstande in `n glasie op die bedkassie staan.Weet jy hoekom het die mense in die ou dae soveel kinders gehad?Hulle het gehekelde kondome gebruik.

By: Kalonkie
Hekel?  Het iemand gesê hekel???  Ek is MAL oor hekel!     Hoe lykit, Sigeuener, sal ons ‘n paar patrone uitruil?