Comments on: Verhoudings

By: Sigeuner
Girl van Suburbs

Asse man sy ma kies, bo `n very nice girl…moet hy maar by sy mammie gaan slaap ook.  Sjame.

Hoop jy kry die beste man, kok, beskermer, pappie van jou kinders en lover in die hele wereld – en sy ma moet 10 jaar al oorle wees!

By: Girl van die Suburbs
As ek nou my 5c hier kan ingooi, al het ek nou nie kinders nie…..

Phibbs, ek verstaan jou dilemma al te goed! Ek het al ‘n kys verloor want mamma het gevra hy moet kies…. anyway…..

Ek wil net opmerk na aanleiding van die reaksie op Dellie se pragtige seun (ek het ook so boetie gehad) en veral op die gedig  dat kinders se persoonlikhede dit dalk moeilik maak vir die ouers somtyds. Ek en my boeties kom uit dieselfde huis, maar enetjie is bietjie van ‘n loaner. Hy is nie ‘n drukkie mens nie. Hy gee ja-nee antwoorde oor die telefoon, wat ‘n gesprek baie moeilik maak. Hy hou ook nie daarvan as jy uitvra oor sy doen en late nie. Daar is geen rede nie. Dit is maar net hoe hy is. Ek dink al is van die kinders nie soos Dellie se seun nie, is dit nie te se hulle is net so lief vir hulle mammas nie.

By: Sigeuner
Awe ((((Phibbs))))

Dellie, darie seun!  Hy`s enige ma se droom-kind.

By: Linda
Dellie, ek is net so bevoorreg om so ‘n verhouding met my kinders – seun en dogter – te hê en ek werk hard daaraan om dieselfde verhouding met my skoonkinders te kan hê.

Sterkte ou Phibbs.

By: Phibbie
baie dankie julle.  Fokkit Siggie het jy my nou hier inwendig en uitwendig in trane gedompel.  Die lewe is so kort en mens moet dit gebruik POSITIEF soos mens kan en die son probeer sien skyn en laat skyn oor anner, ek word ook maar gepush tot die limits toe en pas toepaslike haat toe om dinge wat ek nie like nie soos uie. hehehhehehe.  Julle is besonderse mense.  Dellie:  As ek ‘n kind gehad het sou ek wou he dit moet so wees soos tussen jou en jou seun.  Dis besonders.  Klou vas aan dit.  Tsk ek hoopie daai een was my brute nie

By: Sigeuner
Phibbs, ek wou nou nie jou post flood nie, maar jy`t my lat wonnir, toe rak ek way beyond moerland toe verdwaal met kwaadgeit vir family en al die kak wat mens met mense het.  Vokkit!  Vandag is dit gevaarliker asse AK 47 om selfs net vriende te he!  Praat nie oor familie nie.  Vandag was ek genuine so kwaad, ek het myself onterf!  Jy sien nou!  Jy`s nie alenag nie.  Hier sit ons amal en ons krepeer van selfsugtigheid en die stomheid van te bang wees en vergewe.  Soos ek.  Soos ek.  Daarom…..hieronder.  Geskryf deur Boernig aka Sigeuner.

Ek wou so graag

Sussie, ek wou so graag

die anderdag

dat jy saam met my koffie drink

maar jy was te besig

in jou tuin om bietjie

blommetjies te groei

ek glimlag maar,  en hoop dit het.

Ek wou so graag …

net vir `n dag

jou vir myself hê

om so rukkie

lekker te gesels – soos van ouds

maar jy was te besig

met dinge by die huis

ek hoop dis alles nou weer

pluis.

Miskien `n anderdag?

Ek wil nie heeltyd neg nie.

Ek wou so graag…

lat jy my bietjie help

gedink dit is in jou vermoë

die kindergoed, jy weet

wat my so na my hart kom lê

dis oraait nou, vergeet eers bietjie

soos al die ander kere as ek iets wou vra.

dis goed en wel, familie maak maar so

gelate, hierdie keer maar weer aanvaar-aanvaar.

Ek wou so graag…

net die sussie wees wat ek is

maar jy was te besig om my te wil verander

en het soms selfs geiiriteerd gewys

hoe leeg my woorde vir jou is

jou rug gedraai in die middel van my sin

en my verstom gelaat

tot ek maar ophou praat

ophou praat

en wag nou wiegend in my hoekie

op my stoel

dat jy moet kom kuier

kom praat

jy weet soos altyd

dat ek sal luister.

By: koeksister
amen! Dels

By: Dellie
En nou gaan ek julle Brutes opfok terwyl julle slaap….

By: Dellie
Weet jy Phibbs, ek dink ‘n vehouding met jou kind begin baie vroeg. Dinsdag aand toe ons my vriendin gaan groet het, het ek dit eerstehands beleef. My seun was hier vir ‘n aand. Al my vriendinne vrek oor hom, want ek en hy het hierdie wonderlike verhouding – en ek sê dit nie om te spog nie, dis net hoe dit is tussen ons. Ons is touchy-feely-mense. Hy was ‘n baie bright seuntjie – teen die ouderdom van 5 het hy al geweet waar kom babatjies vandaan. Ek het gereken, as hy nog so klein is, is daar mos nog nie gedagtes van “sies” en so aan in sy mind nie, en hom die dinge vertel hoe dit is, en elke ding op sy naam genoem. So, dit was natuurlik vir hom. Die liefde deel begin hy nou eers leer, maar die punt is dat ons kan praat oor alles. Baie gemaklik. Hy is amper 20 (Sept) en hy skroom nie om in my sentrum in te loop terwyl ek besig is met ‘n klas en my so styf te druk dat ek nie kan asem kry nie (ek luuuuvv sy “velcro-drukkies” … en dan sal hy sommer nog hardop sê: “Moeksie, jy lyk pragtig!”

Dan gaan almal natuurlik aan die giggel – maar hy voel vere daarvoor.

Ek lief dit. Dis hoe ek gedroom het ons verhouding sou wees. En die grootste geheim wat ek kan deel daaroor, is dit: laat mense toe om te wees wie hulle is – wees lief vir hulle ten spyte van al die kak wat hulle aanjaag. Moet nooit jou kind voor iemand anders berispe of verneder nie – sort dit uit in privaatheid sodat hy sy menswaardigheid kan behou – dan is dit soveel makliker om ‘n fout te erken en aan te beweeg, en dit maak van hom ‘n beter man.

Moet nooit ophou praat met mekaar nie – kommunikasie is die sleutel!

Dis baie laat in die nag – eintlik vroeg inni more! Maar ek kan nie slaap nie. Ek hoop die comment maak sense, anders sal ek maar vir die webmeesters moet vra om dit te verwyder.

Nite julle!   En onthou, ek hou besonders baie van julle almal…

En Phibbs… jy lossit dat hulle dit self uitsort…

By: Sigeuner
Ag Phibbie, niks sal maak latte duibel skielik `n madder-mary-virgin word nie.  Die mensdom is dom…en wil oenskynlik so wees.  Los hulle en wees jy maar net jou sweet self.  Ons like jou stikkint!