
Cher sing `n liedjie met die naam van “I still havent found what Im looking for.”Ok ek weet U2 sing dit ook of dis dalk hulle song.Maar ek het Cher se Farewell Tour DVD en sy sing dit ongelooflik mooi.
Hier is die liedjie soos sy dit sing.
I have climbed highest mountain
I have run through the fields
Only to be with you
Only to be with you
I have run
I have crawled
I have scaled these city walls
These city walls
Only to be with you
But I still havent found what Im looking for
But I still havent found what Im looking for
I have kissed honey lips
Felt the healing in her fingertips
It burned like fire
This burning desire
I have spoke with the tongue of angels
I have held the hand of a devil
It was warm in the night
I was cold as a stone
But I still havent found what Im looking for
But I still havent found what Im looking for
I believe in the kingdom come
Then all the colors will bleed into one
Bleed into one
Well yes Im still running
You broke the bonds and you
Loosed the chains
Carried the cross
Of my shame
Of my shame
You know I believed it
But I still havent found what Im looking for
But I still havent found what Im looking for
But I still havent found what Im looking for
But I still havent found what Im looking for…
Pagoda ek voel op 45 jaar net soos jy, ek is werklik gelukkig, in alle opsigte, maar net nie my werk nie.Ek droom al jare van `n Karooplaas naby Graaff Reinet waar ek met skape boer of om op `n plaas te bly by Stanford naby Hermanus en ten volle organiese boerdery toe te pas, en sover moontlik daar selfonderhoudend te wees.Selfs die Kalahari roep erg.
Ek dink ek het ook al alles in die lewe probeer, ek was goddeloos, ek was kind van God, ek was bo ek was onder, ek was soet ek was stout, ek was werkloos,ek is werkend.Maar tog diep binne my verlang ek na `n plek wat ek nie ken nie.
Soos Emil glo ek aan harde werk en verkry eers jou waarde sisteme in plek dan sal die ander dinge in plek val ,maar fok as ek die lotto kan wen of erens `n meevallertjie kry hoekom nie, kits belonging is ook vir my reg, sodra dit wettig bekom is en nie ten koste van ander verkry is nie.
Ek wil niks anders wees nie, ek wil,ek wees.Die Brein soos almal my ken, ek wil nie `n filmster of celeb wees nie, ag sorry ek is Die Werf se celeb.So Pagoda go for it stort daardie energie uit op die soeke na `n beter lewe of vir sielsbevrediging.Wees `n oppertunis.
Maar is dit nie dalk soek eers die Koningkryk van God en sy geregtigheid en al die dinge sal vir julle bygevoeg word.(Ek het dit ook al probeer, maar vir my het dit nie gewerk nie, of so voel ek …………….soms.)
My raad aan ieder en `n elk is CAPRE DIEM!!
But I still havent found what Im looking for…Waars daai plaas???












Ai Brein, ek smag ook nog al my lewe om op ‘n afgeleë plasie in die Karoo of Kalahari te bly, of iewers in die mooie Kaap ‘n vissershuisie met ‘n skuitjie. Die fout met ons boerevolkie is dat ons ons lewens omdroom en nie waag nie.
Dit voel die hele tyd asof daar nog iets groots in mens se lewe gaan gebeur – jy kan nie so onnoemenswaardige, saai lewe hê en dan doodgaan nie.
[Reply]
Ag wat ek is maar gelukkig met my huisie by die see, sal maar daar gaan aftree as dit so bestempel is. “MOET NET DIE LOTTO WEN”
[Reply]
Brein
EK weet van die huisie wat al gerealliseer het, waarom wag jy? `n Plaas is nie altyd maanskyn en rose nie. Dis harde werk – elke dag. Diere wat doodgaan, droogte, te veel reen en die natuur wat mens niks aan kan doen nie. Verder is dit seker maar meer heilsaam as om die ratrace te wees…ja, deffinitief beter vir mens se gemoed.
Ek is nou op die plaas, maar verlang my siek na die see…as ek eers daar is, wil ek net terug plaas toe.
Die mens is nooit helemal tevrede nie.
[Reply]
Pagoda?
Het jy my 2 e-posse gekry? Rooilig en Terrible 2`s?
[Reply]
Wat wonder ons nou almal skielik oor dieselle dinge…..
Die grootste besef is, dat die nou nie dit is nie… daar moet nog baie water onderdeur die brug loop en ons moet altyd streef na die beste wees wat ek kan wees. Daarom nooit terugsit en tevrede wees nie…. Soos die maatjies sê – Gryp die lewe by die horings en ry hom bloots… en moet nooit ophou droom nie. Fok, ek klink soos ‘n life coach vandag!
[Reply]
demoerin
Ons almal klink na life coaches as jy hier rond lees, maar niemand is bereid en pas die konsepte toe nie…bang bliksims! Dis IS snaaks dat ons meer en meer aan dieselle dinge dink. Wat gaan aan? Is dit die ekonomie, ouderdom, Afrika?
[Reply]
Demoerin en Sig – ek dink ons klomp word groot (of mature)
[Reply]
Ek dink ons begin naderhand die onvermydelike van ons bestaan besef, en wil nie sommer net wegkwyn nie. Hoe lui daai lyn uit “Highlander” – It’s better to burn than fade away (Grote Griet, het ek so pas Highlander gequote
)
[Reply]
Kyk Emil, selfs ‘n grease monkey kan slim klink as hy Highlander quote! Dit was filosofie vir die massas gewees. Amper soos die dribble wat die skrywers van Matrix kwyt geraak het!!
[Reply]
Sigeuner – emails? Sien niks in die mailboks nie!!!
[Reply]
Brein, ‘n vissershuisie in ou Paternoster (voor die nuwe ontwikkeling) sal dit vir my doen.
Klink vir my of Liewe Jesus jou voorgetrek het ipv net geseën het, want jy is basies net oor jou werk ongelukkig.
[Reply]
Linda ok ja miskien oor familie ook.Maar anders weet ek van niks.
[Reply]
Annieget – dit moet “mature” wees, want ek weet as jy bloedjonk is dink mens nie in hierdie lyn nie.
Om daar te kom waar mens besef die lewe moet geleef word, die lewe het verantwoordelikhede en soms moeilike besluite, jy die een is wat die kinders moet koester en nie meer die een is wat beskerm en gekoester word nie, en tot die besef gekom het wat die mens is (kots! somtyds) en deur hel en terug is…ja Annie – om te mature – ai, dit maak moer seer.
demoerin, ons moet seker in die selle kattegorie ouderdom val om so saam-saam aan hierdie dinge te dink.
[Reply]
Pagoda, ekke stuur…dankie Diepseun.
[Reply]
Breintjie, jou familie kan jy ongelukkig nie kies nie. Aanvaar dit wat jy nie kan verander nie.
[Reply]
[Reply]
….. en na die b’day sommer baie matured…. hehehe.
[Reply]
demoerin – happy, happy…Mascarpone!
[Reply]
Sig…nog niks gekry nie. Laat weet maar net!
[Reply]
Demoerin, ‘n lekker mature Pecorini kaas, en by Woolies kry jy ‘n Drunken Pecorini!
[Reply]
[...] hierdie week op verkillende plekke gewonder was oor waar almal hulleself bevind, en waarheen hulle oppad is, met mooi gedagtes oor wat moontlik ‘n beginpunt mag [...]
Annie, amper so iets soos laat hy val wa hy wil, haha
[Reply]
Brein ek en die familie sit ook maar vas. nie eintlik ek nie ek is maar ek. Hul het issues met my! ek ignore dit maar en beskou dit as “hul persepsie” van die waarheid. Ek het my ma al so geleer dat haar issue met my haar persepsie is, sy glo dit nou!! kan dit help in jou saak?
[Reply]