Dellie se Tandemstorie.Nie vir sensitiewe lesers.

datePosted on 08:36, April 8th, 2009 by Pagoda32

Brein   VS  Kendra  

Dellie het `n projek geloods en name saamgevoeg van mense wat mekaar nie ken nie. Ek en ene Kendra was saamgegooi. Een moes `n paragraaf skryf en die ander dan aangaan met die storie.Wel ek het die eerste een geskryf en sy die tweede en so aan tot mens by `n einde kom. Hierdie is dus WITWARM, wees gewaarsku.

Die verhaal kan “sensitiewe” lesers warm laat.

Ons noem dit “Kendra Does Brein” soos in “Debbie Does Dallas”.

My paragrawe is in rooi en Kendra sin in pers.

***************************************************

Gatvol vir die dinge by die werk vat Brein `n blaaskans. Die rekenaarstelsel hier is in elk geval moer stadig. Haal `n coke uit die yskas en dink aan Kendra. Na `n lekker teug aan die yskoue lafenis, besluit hy om vir haar `n kort mail te stuur. Met `n glimlag op sy ondeunde bakkies, trek hy ewe behendig weg op die keybord, mens sou sweer hy’s Liberache op `n Vleuelklavier. Na vanoggend se ligte skermutseling moet hy nou so bietjie gatkruip. `n Lekker stoute Loslyf hotletter behoort die ding te doen. Selfvoldaan slaan hy sy meesterstuk gade en …….walla, druk hy die send knoppie. `n Halfuur is byna verby en hou hy met valkoe die “inbox folder” dop.

Nog ‘n halfuur is verby en nogsteeds niks…Is sy moerig oor ek vir Oom Giel van Rielfontein vertel het dat haar Boobs so groot is sy sien nie haar chips in die Wimpybord raak nie of is sy dalk net besig? Die gewag maak hom mal en hy gooi vir homself ‘n dubbel “brannas en Coke”…Fok wie drink in elk geval net skoon coke! Na tien dubbels, ‘n Pizza en ‘n “juicy movie”, nogsteeds fokol. Nou begin hy ernstig worry, het my kaksak die laaste keer gaaitjies in gehad of het my asem dalk na Nik-Naks gepong…Terwyl hy by homself dink, Fok dit, die bloubloedpoeierbliksemseblond moet in haar moer in vlieg, gebeur dit…eish….

Maar fokkit na die “juicy movie” wat hy so by homself gekyk het is sy korasies diep in die rooi, hy is beslis nie lus om homself uit te help nie. Net die gedagte aan Kendra se wulpse kurwes maak hom amper `n klimaks bereik. Nee wat dink hy ek sal maar my trots in my sak steek en die minste wees. Die teef kan haarself gelukkig ag dat ek agter haar aanbel. Net vir leeuemoed gooi hy `n behoorlike dubbel en gooi dit met een sluk in sy keelgat af. Naarstigtelik browse hy deur sy kontaklys op sy selfoon “K” vir Kendra. Sy duim bewe so dat hy amper die verkeerde knoppie druk. Hy haal diep asem en voel hoe die opgewondenheid in sy binneste opwel toe hy haar lieflike stem hoor…..

Blykbaar was sy net stil en nie moerig nie, since hy oorgenooi is vir ‘n drankie, wat hy natuurlik nie geweier het nie! So hier is hy oppad na haar toe, korasie nogsteeds in die rooi en ‘n brandewyn of twee te veel. Sy gedagtes is nou behoorlik op loop….. Kendra se verleidelike stem, bekoorlike gesiggie en sensuele kurwes laat hom ‘n prentjie sien van ‘n passievolle aandtjie wat die “juicy movie” na “Pis en Parafien” laat lyk. Goed opgewerk deur sy gedagtes, verskyn die Shell garage voor hom en laat ‘n skielike besef hom rem aanslaan - KONDOME! Vinnig in, vinnig uit en ‘n jong dingetjie agter die toonbank wat hom met ‘n veelbetekende smile agterna kyk is hy soos “Roadrunner” vinnig weer oppad (Tyd is kosbaar). By Kendra aangekom is die atmosfeer gelaai met al die passie waarvan hy gedroom het. Sy wag hom in met ‘n “Slippery Nipple” in elke hand in onderklere wat niks vir die verbeelding los nie………..

Die Brein gewoonlik vol bravade en grootbek, stotter die een woord na die ander, eintlik alles onverstaanbaar. Die lighoofdigheid van al die brannas en coke is skielik nie meer daar nie. Dit het plek gemaak vir seksuele begeerlikheid en jagters instink wat begin oorneem. Kendra sien sy oorgretigheid raak, vat hom aan die hand en lei hom die sitkamer binne. Die atmosfeer is gelaai, eintlik oorlaai met erotisme en seksualiteit. Hy trek haar nader, styf teen sy lyf, en soen haar met wellus, hul tonge deurvleg mekaar. Hy soen haar sensueel in die nek, die reuk van Red Door maak hom mal. Die gejaag van haar warm asem in sy nek en die wete dat sy fantasie uiteindelik waar geword het, laat hom soos klei in haar hande voel. Haar D-cup boobs wat teen sy lyf druk , laat sy meneer kloppend en kliphard. Met behendige hande maak hy die hakies van haar bra los, en wat hy hier voor hom aanskou is soos iets uit `n erotiese film.

Hy ruk haar lyf styf teen hom vas en sy oorgretige hande begin koorsagtig oor haar ferm, natgesweete lyf afgly. Hy kan agterkom hoe haar weerstand begin meegee as sy snak na haar asem…. Haar arms gly spontaan om sy nek en hy kan voel hoe sy eie oorgretigheid in haar opwarm. Hy tel haar op en sy slaan haar bene gewilliglik om sy heupe. Sy soen hom saggies in sy nek en die sensasie van haar sagte vingerpunte oor sy gespierde rug, laat hom voel hoe hy binne oomblikke alle selfbeheersing gaan verloor.

Hy sit haar ewe behendig op die rusbank neer, met haar bene nog steeds om sy heupe. Naarstigtelik soen en lek hy teen haar nek af , totdat hy sy pad na haar borste vind. Sy tong speel oor haar stywe tepels, soen en lek die een dan die ander en verlustig hom met passie tussen haar lieflike borsmaat. Sy trek sy t-hemp oor sy kop en gooi dit eenkant. Haar borste lyk blink en nat toe hy afsak en oor haar maag speel met sy tong, hy druk haar saggies agter teen aan die rusbank en trek haar G-string eenkant toe, steeds exploiteer sy tong die definisie van haar binne bene. Die kermgeluide wat sy maak toe hy by haar met wellustige passie begin bewerk, maak die dierlike instink in hom wakker.

Hy word nou haastig om van sy oorbodige klere ontslae te raak. Hy is verplig om haar trillende liggaam vir nog ‘n oomblik in haar afwagtende trans te laat wag om die lastige takie af te handel. Uiteindelik, met alle hindernisse uit die pad, is hy gereed om sy gelaaide Meneer tot volle aksie te laat oorgaan. Hy skuif terug tussen haar uitnodigende bene in en maak gereed om sy Meneer die “Land van Melk en Heuning” te laat verken. ‘n Hele dag se afwagting, opgewondenheid en vooruitsig het op daardie oomblik egter te veel geword en sy Meneer doen die onvergeeflike daad wat elke volbloed Man vrees en haat. Die oomblik is verby. Wat gaan haar reaksie wees?……..

Hy voel nou skielik soos ‘n doos, hy kan dit nie glo nie. Hier voor hom sit alles waaroor hy al gefantaseer het in afwagting, maar wat hy ookal doen en waaraan hy ook al dink kan nie die meneer weer “erect” nie. Fokkit ek’s nog jonk dink hy, nee dis die donnerse brandewyn wat sy vermoë aangetas het en natuurlik die oordaad waarmee hy die ekskursie aangepak het. Sy kyk hom verleë tog met ‘n sweempie hoon aan. Sy voel skielik minder sexy en verwerp en dink dat sy dit nie heeltemaal vir hom doen nie. Verleë stoot sy hom weg, maar hy probeer haar vashou. Sy probeer tee stribbel maar laat hom toe om haar vas te hou. Hulle gaan sit op die bank, albei bewus van hul naak liggame teenaan mekaar. Hy voel melancholiek, maar doen darem die moeite om haar te oortuig dis sy skuld en dat sy asemrowend is. Wil jy iets drink vra sy, Ja fokkit ‘n oordosis Viagra mompel hy…….

Sy staan skaam op en trek haar klere aan. Oppad kombuis toe dink sy by haarself: Dalk het dit alles met ‘n doel gebeur. Terug in die sitkamer laat sy hom op sy gemak voel en sê vir hom dit gebeur met die beste stoetbulle in die wereld en dat verhoudings in elk geval nie op seks allen gebou kan word nie. Hy gee haar ‘n stywe, liefdevolle drukkie! Met ‘n geheimsinnige glimlag, dink sy: “Die nag is nog lank!”…………..

Hy voel nog half verleë, maar is bly vir haar begrip vir die situasie. Hy teug genotvol aan die koppie boeretroos en verstik amper aan dit toe sy ondeund vir hom glimlag. Hy sit die koppie neer en trek haar nadir teenaan sy bors, hul deel ‘n stil oomblik, hy speel met haar lang donker hare oor sy bors. In stilte kyk hulle TV en geniet net die spesiale oomblik met mekaar. Die reuk van die shampoo in haar hare, maak die androgen hormone opnuut in hom wakker. Hy kan voel hoe sy manlikheid toeneem, met ‘n stout glimlag kyk Kendra vir Brein in die oe toe sy nuwe lewe gewaar en weet dat alles uiteindelik met ‘n goeie klimaks gaan eindig……….

categoryPosted in Sommernet | printPrint
Creative Incentive Ewards

Comments:

Al die tandem stories « Dellie se Dinge on April 8th, 2009 at 9:08 am

[...] Die Brein en Kendra - hier moet ek julle net waarsku - dis ‘n HOT storie! [...]

Dellie on April 8th, 2009 at 9:10 am

:oops: Julle het beslis nie teruggehou nie! Sjoe! :oops:

[Reply]

Elsa Parkes on April 8th, 2009 at 10:18 am

Baie Goed!!!

[Reply]

Linda on April 8th, 2009 at 11:12 am

Mmmm klink vir my amper soos ‘n Loslyfstorie maar dit is baie goed geskryf.

[Reply]

Linda on April 8th, 2009 at 11:29 am

Brein, julle kan julle storie aan die Loslyf verkoop en dalk ‘n paar rande maak.

[Reply]

Alta on April 8th, 2009 at 12:58 pm

Amper pot blou storie. Sjoe, baie goed. :blush:

[Reply]

Ysfox on April 8th, 2009 at 13:19 pm

:lol: @ ‘gelaaide Meneer’, ai tog. Toe kry hy ‘n ’storing’ :lol:

[Reply]

Die Brein on April 8th, 2009 at 13:36 pm

Eish ek hou maar `n low profile na die een.

[Reply]

Elsa Parkes on April 8th, 2009 at 13:47 pm

Ek het dit sommer gou na Heat Magazine gestuur HA HA HA !!!!!!!!!!!!

[Reply]

Elsa Parkes on April 8th, 2009 at 13:48 pm

Al wat ons nou nog kort is die video

[Reply]

Linda on April 8th, 2009 at 14:45 pm

Elsa, jy laat my lekker smile.

Brein, dit is vir my uitstekend geskryf en ek het die storie geniet.

[Reply]

Die Brein on April 8th, 2009 at 15:32 pm

Dankie Linda, maar my partner het net soveel deel daarin, ek het nogal gewonder wat jy gaan se , maar jy is `n baie goeiemens.

Elsa solank ons geld maak no problem jy is dan ons bestuurder jy kan 2 en `n halwe persent kry van die kommissie kry. Ek en Kendra vat die res……bwa ha ha ….

[Reply]

BB on April 8th, 2009 at 19:43 pm

Ek raak ook MAL van die geur van Red Door - maar nie daai kind of mal nie ;) - iets so tussen hooikoors en kits - can I be honest? 10 dubbel branna’s brein??? Ja-nee-kyk… next time dalk enetjie - ad you’ll be a-for-away :oops:

[Reply]

Dellie on April 8th, 2009 at 21:30 pm

Whahahaa BB! :lol:

Hierdie is eintlik geskiedkundig - want dis die eerste keer vandat ek vir Brein “ken” dat ek die gevoel ervaar dat selfs hy bloos… :oops: whahahahaha!

[Reply]

Elsa Parkes on April 9th, 2009 at 9:33 am

Brein Aikona jy en Kendra kan dalk so 5% deel as julle jul gedra en die res is myne.

[Reply]

koeksister on April 9th, 2009 at 9:37 am

Baie nice geskryf Brein en Kendra :)

[Reply]

Kendra on April 9th, 2009 at 9:53 am

Brein Dankie, was lekker om saam jou te skryf! Jammer dat ek jou “Gielie” laat plat val het!!! Dellie dankie vir jou ook!!!

[Reply]

Linda on April 9th, 2009 at 10:00 am

Brein, ek lewe en bestaan nie net nie en ek is ‘n volbloed vrou. My motto is nogal om ‘n lady in die openbare oog te wees, maar in my kamer ……………

[Reply]

Kendra on April 9th, 2009 at 10:02 am

Wat lees ek nou raak van geld maak - video???

[Reply]

demoerin on April 9th, 2009 at 13:24 pm

Cool julle twee… eintlik seker Hot julle twee. Hierdie laat ons storie soos ‘n kindersprokie lyk.. :lol:

[Reply]

Sigeuner on April 9th, 2009 at 20:16 pm

Sas man! Net toe ek lekker lees, is die klimaks verby…sug.
Kendra @ Brein (partners nogal?) julle was beslis nie skaam nie! Well done.

[Reply]

Die Brein on April 9th, 2009 at 21:28 pm

Uiteindelik lang naweek, ons kuier bietjie by my ouers hier in Koppies.Dankie vir julle insette.Elsa Parkes enige voorstelle wie saam met my in die video will star?Ek sal dit sonder betaling ook doen.Kendra ek moet eintlik vir jou dankie se, jy het my elke keer verbaas om uiters glibberig uit elke hoek waarin ek jou gedryf het uit te kom.Welgedaan.

Linda dis soos `n vrou moet wees.

Dellie ja ek moet , want wraggies ek bloos amper oor dit.

[Reply]

Die Brein on April 9th, 2009 at 21:35 pm

Wat se die blogmeester?Ekwag nog vir jou blessing of afkeuring.

[Reply]

Emil on April 9th, 2009 at 23:48 pm

Hot stuff, julle duiweltjies!!

[Reply]

Die Brein on April 9th, 2009 at 23:57 pm

Dankie Emil wanneer plaas jy en Dellie jul storie, ek hoor dit gaan ons sin soos `n sondagskool piekniek laat lyk.

[Reply]

Pagoda32 on April 10th, 2009 at 13:10 pm

Blogmeester se: Dis piele!!!!

[Reply]

Pagoda32 on April 10th, 2009 at 13:10 pm

…dit praat met my…

[Reply]

Sigeuner on April 10th, 2009 at 16:01 pm

Omyvok - Pagoda? Ek dog?
Toemaar, los liewer…
netnou kook die ketel weer.
Deur Tot-ius

[Reply]

Wipneus on April 10th, 2009 at 22:49 pm

Whoop whoop!!! Baie goed gedoen Brein en Kendra!
As mens skryf moet mens skryf, niks van hierdie “boring” stuff nie! :lol:

Mills & Boon pasop Brein en Kendra is oppad!! :lol:

Sigeuner wat sê jy nou van ou Tot-ius???? :lol:

[Reply]

Sigeuner on April 11th, 2009 at 12:04 pm

Wipneus
Bogenoemde is `n epigram, geskryf deur - Tot-ius……LOL
Dis geskryf na aanleiding van Pagoda se comment (lees bo) ensy vorige postings ens oor hoe hy ketels in die hande kry.

[Reply]

Koekie on April 12th, 2009 at 11:51 am

Very nice Brein en Kendra. Ek het dit “heavy” geniet!!

[Reply]

Die Brein on April 13th, 2009 at 21:47 pm

Fokkit Koekie, lewe jy nog?Ek sou vandag Parys toe gekom, het ,maar het die kinders gestuur.Hulle is mal oor die plek.

Dankie Wipneus.

[Reply]

Kendra on April 14th, 2009 at 9:21 am

Thanx julle almal!!! Nou wag ons vir die video…

[Reply]

Pikkie on April 14th, 2009 at 9:29 am

:oops: Goeie kriek maar julle is stout!!! :lol: Goed geskryf

[Reply]

Elsa Parkes on April 14th, 2009 at 9:34 am

Nou ja Brein en Kendra waar is die VIDEO????

[Reply]

Elsa Parkes on April 14th, 2009 at 9:39 am

Ek het n videokamera as julle gereed is. Maar Brein gun threesome!!!

[Reply]

Elsa Parkes on April 14th, 2009 at 9:40 am

Brein en kan jy glo ek het gisteraand van jou gedroom, Nou kan ek ook noem FOKKIT jy werk op my senuwees!! Ai toggie

[Reply]

Die Brein on April 14th, 2009 at 20:36 pm

Elsa eks nou baieeeeee nuuskierig laat waai meraai,ek wil hoor……………alles.

Kwaai eks in met die video…………as die geld reg is!!

Dankie Pikkie.

[Reply]

Elsa Parkes on April 15th, 2009 at 8:48 am

Brein gewoonlik onthou ek mos nie drome nie, hierdie sal jou teleurstel, dit was n droom oor n gebou ek dink dit was n biblioteek wat ontruim word en als binne die gebou moes verkoop word. En jy het by my gekom en vertel van als wat gekoop word daar in die gebou. En ek en jy het gekoop dat die biesies bewe. Kak droom!
Miskien slaan ons die lotto, ek het n lotto kaartjie in my handsak van so 2 weke gelede en ek weet nog nie eers of ek dalk iets gewen het nie.

[Reply]

Anniegetyourgun on April 15th, 2009 at 11:57 am

Jislaaik. Ek het nou eers kans gekry om die juicy storie te lees. Witwarm! Nou’s ek nie meer lus vir werk nie. Gelukkig is Ingilsman weer hier :lol:

[Reply]

Zee on April 24th, 2009 at 11:52 am

Well done Brein en Kendra…

Soos Annie hierbo sê “Witwarm” :lol:

[Reply]

parradoctor on May 3rd, 2009 at 10:49 am

Baie goed beskryf>>> die dinge gebeur werlik met ons almal veral manne na 50

[Reply]

Sigeuner on May 3rd, 2009 at 20:40 pm

So, disse natuurlike proses? Hoop dan net die anties na 50 verstaan.

[Reply]

Post a Comment

Name:
Email:
Website:
Comment: