Ek vrek oor kerrievis! En die tyd van die jaar is dit mos tradisie om so bietjie kerrievis saam met Hot Cross Buns te verorber. Maar ek het in beginsel een allemintige probleem met die kerrievis wat jy in winkels koop! R30 vir 250g? My pa sou vra “Is jy jags?”
Ek het 1.5kg hake gekoop vir R60 en slaan vanaand die kerrievissie aanmekaar vir die naweek.
Die resep bly ‘n wenner!
·2 lb yellowtail, scaled and filleted, skin left on
·5 cloves garlic
·2 large onions
·1 cup grape vinegar
·½ cup water
·½ cup golden brown sugar
·8 peppercorns
·4 cloves
·4 allspice berries
·2 bay leaves
·1 Tbsp masala (curry powder)
2 tsp cumin, ground
·2 tsp coriander, ground
·1 tsp turmeric
·coarse salt, as needed
·oil, as needed for frying
Roughly chop the garlic
Peel and slice the onions into rings
Firm up the flesh of the fish, by sprinkling coarse salt on both sides of the fillet and letting it stand in a glass bowl for 20 to 25 minutes.
Thoroughly rinse the fillet under running water. Pat it dry with a paper towel.
Cut the fish into serving portions leaving the skin attached.
Heat oil in a frying pan and fry the fish until cooked through (Do not cover the fish with flour or batter as normal in frying fish)
Place the rest of the ingredients in a large pot, bring to the boil, stirring to ensure the sugar dissolves, and does not burn on the bottom of the pot. Then simmer for approximately 8 minutes until the onions are cooked but still crisp.
Layer the pieces of fish and the sauce and onions alternately in a ceramic or glass serving-dish.
Ensure that the last layer of fish is covered with sauce.
Leave to cool and then refrigerate.
Will keep for a week in the fridge.
Pickled Fish is generally served with green salad and crisp rolls.











Oe, oe, ek gaan dit ook try! Ons vrek oor kerrievis. Het ‘n vriendin wat dit goed kan maak, maar ek het nog nooit self probeer nie. Sjoe, my mond water nou skoon!
[Reply]
Ons kerrievissies het my pa vanoggend bewerk, dit staan nou ini yskas, net om mens lus te maak
[Reply]
Ag sorry Pagoda, ek sien nou eers dis jy wat die posting gedoen het, sal ek nou kom staan en ‘my’ pa soos toe ons klein was
[Reply]
Probeer ook Woolworths se kerrievis heerlik!!!
[Reply]
In my vrieskas lê daar nou juis ‘n ma-oerse geelstert, dink ek gaan hom die naweek pickle, dankie vir die resep Pagoda, ek lek al klaar my lippe af. Njammies.
[Reply]
Uiteidelik kan ek dit ook nou self maak, ek gaan dit beslis probeer en laat weet.Woolworths sin is nice Elsa, maar teen watter prys?
Ek het alles om dit te maak, maar wat de hel is “allspice berries”?
[Reply]
Brein – ek het die “all spice” berries vervang met die “pickle spice” van robertsons wat jy in ‘n pakkie koop
[Reply]
Pagoda my skoonpa het die resep gedoen die afgelope naweek en die resultaat is vinger-af-vreet lekker.Hoe langer dit staan en mature hoe smaakliker.Fokkit ouens probeer dit!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
[Reply]