Geel en rooi kaarte

Nou ja nou moet ek eers begin en se die writers block is oor en julle gaan vandag geflood word.  Eish sorry.  Ek het so paar topics maar begin sommer by die wat my befok maak.

Soos julle almal seker reeds weet het ons die meeste rooi en geel kaarte tydens die Super 14 games (tot op datum) gekry.  Nou daai is vir my geen wonder nie want as jy kyk na die wedstrydbeamptes en hulle definisie van gevaarlik en petty, dan kan jy daai stats verwag.  Ons het duidelik 51% van die kaarte gekry, maar ek vermoed maar dat dit is omdat ons nou maar weier om enige verdere kak te vat vannie Ausies en NZ manne – dit sluit nou natuurlik hulle eie kak refs in. Sorry virrie werf pelle wat daar bly, maar in my ogies is jy Suid-Afrikaners.  Die ref is so donners pateties, hulle kan elkeen ‘n Oscar kry vir kak pretasies vir die jaar – ag sommer die laaste paar jaar.

Daarmee bied ek nie verskoning aan vir ons swak dissipline nie.  Ek wens net ons ouens het hulle harder gemoer en sommer die refs ook.  Rory moes daai ou baie harder geklap het, want sy toneel oor daai ou klappie wat baie kak.

3 comments to Geel en rooi kaarte

  • Ysfox

    Ek moet sê, ek het nie baie van die games gesien nie, maar elke ene wat ek wel gekyk het en daar ‘n buitelandse span teen een van ons spanne gespeel het, was daar hooligan maniere by betrokke. Dis nou eenmaal nie sommer ‘n SA-ding nie. Kyk daai blixem wat Habana se aorta amper afgeslaan het. Bul of te not, Habana moes hom sommer gedonner het toe hy sy asem teruggekry het :twisted:

    [Reply]

  • [...] Mamma nou klaar na die wasgoed omgesien het, en Pappa het nie ‘n rooikaart vir sy binge saam met die manne gekry nie (en die kloppende hoof het bedaar) bly daar net een ding [...]

  • Phibbie

    Seks?????????????????

    [Reply]

Leave a Reply

 

 

 

You can use these HTML tags

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>