Punteleer na vraag 5!!

En daar was BAAAAIE surprizes! Een ding wat NIE ‘n surprize was nie was die stilswye van ons “verwysde” spelers…Maar soos ek gese het, reels is reels! En diegene wat van die kans gebruik gemaak het het ‘n kussing tussen hulle en die ander gesit.  Ongelukkig, met hierdie rondte, kon ENIGE kussing tussen jou en ander spelers drasties gekrimp het of uitgewis gewees het.

Daar was GEEN clues nie! Niks, nada, boggerol! So moenie die antwoord “psycoanalyze” nie, jy sal fouteer.  Die feit dat die antwoord (in krieket terme) ‘n “double nelson” is is bloot toevallig.  My wetenskaplike metode van nommers kies (behels my muis en ‘n excel sheet) het 222 die wennommer gemaak!

Nodeloos om te se, die log is nou lelik gesplit!  Niemand in die top tien deel ‘n plek met ander nie!

Daar was die odd outjie wat in sy ooglede vasgekyk het en gedink het die antwoord is enigiets tussen 1 en 250 terwyl die kompie duidelik gese het tussen 100 en 250.

Goddank die keuses wat daarna gemaak was het grotendeels die effek van die ooglede voor die pupille verskans!

Die log lyk nou so!

13 comments to Punteleer na vraag 5!!

Leave a Reply

 

 

 

You can use these HTML tags

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>