Prince of Percia

Ek sien vandag dat daar ‘n fliek gemaak is van een van die wereld se gunsteling rekenaarspeletjie karakters – Prince of Percia.  Doen so bietjie verdere ondersoek en sien dat:

  1. Dit deur Jerry Bruckheimer aanmekaar gesit is
  2. Walt Disney ‘n hand daarin gehad het.
  3. Basies dieselfde span wat ons die Pirates of the Carribean flieks gebring het bring die een na ons toe…
  4. En Ben Kingsley (een van my fave all time akteurs) speel in hom

Ek het die trailer gesien – en dit lyk goed, sommer baaaaaie goed!

Hoe lykit Demoerin…like jy movies?


Fast Tube by Casper

15 comments to Prince of Percia

  • Demoerin like movies BAIE. My smaak dalk bietjie grusaam vir sensitiewe magies…. maar enigiets met emmers vol bloed (hoe meer hoe beter), spanning, skop, skiet, donner en boomklim is COOL!! Ek is ‘n HUGE Tarantino en Kubrick fan!

    [Reply]

  • Mmmm, daardie trailer lyk nogal cool!

    [Reply]

  • Demoerin
    Ek self is ‘n groor liefhebber van bloedbaddens, maar dit moet seblief intelligente bloedbaddens wees.
    Was mal oor Hills Have Eyes (nr 2 is sommer ‘n pot snot) en kan nie wag om die fright feast Supernatural Activity te sien nie.
    Tarantino is KONING! Ek stem! Sit met sy bestes – PULP FICTION en RESERVOIR DOGS op dvd. Wag nou net vir Inglorious Basterds om op dvd te kom dan koop ek hom ook!

    [Reply]

    demoerin Reply:

    Ek beplan om IB hierdie week onder oë te kry. Ek het al die QT’s… net omdat elkeen sy eie magic het.

    [Reply]

    Pagoda32 Reply:

    @demoerin, Jackie Brown was vir my effe boring, maar dit was duidelik QT. Die Kill Bills was goed!! Soek nog vir hulle op DVD.

    Jy al vir Smokin’ Aces gekyk? Daai fliek kon netsowel deur QT gemaak gewees het!

    [Reply]

    demoerin Reply:

    Yip, Smokin’ Aces was net so cool, en moenie QT se True Romance vergeet nie. En dan natuurlik ‘n paar van Guy Richie sin soos Lock, Stock and 2 Smoking Barrels en Snatch… o hel ek kan die hele middag aanhou.. Moenie van Hostel vergeet nie, en dan natuurlik SAW en die Final Destinations.. ens. ens. ens.

    [Reply]

    demoerin Reply:

    Ooo, en moenie Death Proof vergeet nie!

    Pagoda32 Reply:

    Ah! Maar Hostel is deur Eli Roth ge-direct! QT was soortvan producer / raadgewer! En die nuttelose brokkie nuus vir die dag? Eli Roth wat die Hostel flieks gemaak het is in Inglorious Basterds – een van die groep Joodse soldate wat Nazi’s jag! Die een wat die een leier met ‘n baseball bat tegemoed kom!

  • Lyk soos my sort fliek.

    [Reply]

  • Ek like enigiets waar QT ‘n vinger in die pie gehad het.

    [Reply]

  • 27 Mei 2010, dis nog lank om te wag!!! :) Dit lyk baie cool.

    [Reply]

  • Ek het twee dae gelede ‘n trailer gesien van ‘n nuwe Roland Emerich film (dieselle ou wat Independence Day en Day After Tomorrow gemaak het). Die fliek is 2012.
    Gaan oor Mayans wat die einde van die wereld voorspel het op 20/12/2012

    Die effects het my stomgeslaan!! Gaan check dit uit Demoerin! Dit lyk soos een moerse rollercoaster ride! Dit begin volgende week in Amerika draai…kannie wag vir dit om hier te wys nie.

    [Reply]

    koeksister Reply:

    Ek het dit ook gesien, stunning special effects! definitief op die big screen gaan kyk

    [Reply]

    Pagoda32 Reply:

    Ek is n special effects junkie. Kannie help nie!

    [Reply]

    demoerin Reply:

    Yip, ek het daardie trailer onder oë gehad. Kan ook nie wag om daardie special effects te siene te kry nie…. hopelik gaan hulle nou vir ‘n verandering iets ondenkliks soos die by die groot-groot skerm met die groot-groot klank by Montecasino wys.

    [Reply]

Leave a Reply

 

 

 

You can use these HTML tags

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>