Die WERF- ons ontrafel die lewe, die liefde, die politiek en toe drink ons
Dit is die verwelkoming. Dit suggereer dat hierdie ‘n werf is waar stry , baklei en korswil welkom is- en dan soos na ‘n groot game , al die deelnemers saam ‘n dop gaan drink.
Om die lewe te ontrafel behoort daar min reels te wees- soveel deelnemers soveel sienings. Daar behoort ‘n wye toleransie van sienswyses te wees- al voel dit soms na skuurpapier.” Comments” behoort nie sommer net “delete’ word nie.
My vrae:
Wie trek die lyn?
Waar word die lyn getrek?
Wat is “persvryheid” in die konteks van “die Werf” ?










Ek, van alle mense, weet dat geen mens se opinie altyd sal strook met ‘n ander s’n nie. Ek verwelkom debat, goed en sleg, solank die volgende reels nagekom word:
Geen rassisme nie.
En behandel elke persoon wat hier uithang met die nodige respek wat elkeen toekom.
Eenvoudig.
Daar is geen topic wat taboe is nie.
Maar as debat gelok word moet kritiek op die ken geneem word en jou kuiergaste met respek behandel word.
[Reply]
Pagoda32 Reply:
November 16th, 2009 at 17:49 pm
is, was en sal altyd die reels wees.
[Reply]
phibbie Reply:
November 17th, 2009 at 7:38 am
@Pagoda32, Dit kan ek beaam van Pagoda van dag een af. Niks onderduims of onderlangs nie, reg van die heup of grond af.
[Reply]
O, en omtrent die comments….
Ek het niks gedelete nie. Die enigste comments wat ek nog ooit gedelete het was “spam” wat deur die net geglip het, diegene wat gevra het dat ek sommige van hulle comments delete en dan ook ouens wat moedswillig van ander blogs hier aangekom et om te kom stront maak…
*hoes*boskakker*hoes*
[Reply]
Toast Reply:
November 17th, 2009 at 6:20 am
@Pagoda32, Pagoda- dit is ook soos ek dit het- dit is hoekom ek hier deelneem.
Dan het iemand anders ‘n “voordeursleutel”- miskien moet jy slotte ruil.
[Reply]
Dit is hoekom dit so lekker op Die Werf is. Almal het verskillende opinies en ons kan dit op ‘n beskaafde wyse met mekaar deel.
Dankie Pagoda en jou mede-skrywers, ek geniet dit om Die Werf te besoek.
[Reply]
Ah ah, Pagoda…dankie dat jy my al gehelp het om nietige coments te delete. Dankie.
Maar ek glo nou maar eenmaal jy`t die laaste ook gedoen. Sug…
[Reply]
Toast Reply:
November 17th, 2009 at 17:49 pm
@Boernig, Pagoda het my gekontak – dit dit was deel van ‘n wordpress backup , software update en restore. Comments wat gelewer is tydens die update prosess is nie weer ge- restore nie.
Hy het ‘n rekord van die comments ( soos ek). Ek is seker dat hy dit weer kan plaas- as jy aandring.
Ek het geen rede om te glo dat daar enige vuil spel was nie.
Onthou-Vier van my comments is ook nie ge-restore nie.
[Reply]
Ek is groot genoeg om te aanvaar dat party mense dalk onnodig die ergste van my mag dink (hoekom sal die moer alleen weet). Ek het NIE die comments gedelete nie, Boernig! Hierdie is ‘n uittreksel van die e-pos wat ek ontvang het van Die Werf se web host…Lees hier…
Just a note to update you on the status of the server migration that took place over the weekend.
The server was migrated successfully to a bigger specification and a new IP address, which means that the email delivery problems should be solved now.
Please just note the following:
- The DNS entries are still updating, it is a process that takes between 24 to 48 hours. This means that if you are making changes on your website today these changes might disappear through the course of the day. Please try and not make changes on your websites today until all the DNS entries have properly propagated. This should be at most for another 24 hours.
- Some of you might have made changes to your websites on Saturday and Sunday. These changes might have disappeared as well. They are not really ‘gone’, it is just that the accounts were migrated between Friday and Saturday, which means that you might have made your changes on the old server AFTER the accounts were migrated and before the IP address change. If you pick this up, please let us know so that we can re-migrate your accounts.
[Reply]
O – en omdat hierdie ‘n blog is word ENIGE NUWE COMMENTS gesien as “changes to websites”…
[Reply]
Boernig Reply:
November 18th, 2009 at 9:03 am
Pagoda, moenie so gil nie, Pagoda. Ek is nie `n moer nie en weet nie alleen nie, maar KETELS kan dit dalk beduidelik waarom ek soms die heel ergste van jou sal dink. Dis nie te se dat die ergste nie die lekkerste mag wees nie. Soos KETELS sal weet.
Ag wat, anyway…ek verstaan en wil regtig nie nou he dat darie coments-tennis van Brein en ekke weer moet verskyn nie. Dis beter so.
Kookwater!
[Reply]
Piele
[Reply]
koeksister Reply:
November 18th, 2009 at 13:12 pm
[Reply]
Ja ek het gedink dis verwyder omdat ek hier gestir het.
[Reply]