Nog musiek

Ek krap vanaand so bietjie op die interslet rond en kom per ongeluk op hierdie twee juwele af.

Ja ja ja -ek weet…Johan het die eerste een van Jack Parow al op sy site gehad, maar hierdie is die musiekvideo! Nogals cool! Dis so bietjie ge-edit van sy oorspronklike gedaante. Hoe weet ek dit? Wat teen die einde se hy “jou meisie het ‘n foto van my pi*l op haar space case!” en hier is dit, wel, uitgescratch!

Dis steeds ‘n brilliant stukkie afrikaanse musiek – en so ook die ander musiekvideo saamgestel deur Stellenbosch studente.  Hier het Jack Parow met Heuwels Fantasties kragte gesnoer en die resultaat is fantasties!


Fast Tube by Casper


Fast Tube by Casper

2 comments to Nog musiek

Leave a Reply

 

 

 

You can use these HTML tags

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>