So…
Die boontjie is nou 35mm groot en word op 15 Augustus verwag! Hehe – die opwinding…en die min slaap! Vet pret!
|
||||
Die magic boontjie – en die 15de Augustus 2010!!14 comments to Die magic boontjie – en die 15de Augustus 2010!! |
||||
|
Copyright © 2010 Die Werf - All Rights Reserved |
||||
Ek dink dit gaan ‘n soet boontjie wees.
[Reply]
Jissim! Mens se hart as jy die eerste keer darie hartjie sien pomp op die screen.
Uhm, Pagoda? Sien jy daso regs op die pampier, ne? Jy`t noggie ingevul waar daso staan PA nie!
[Reply]
LOL @ Boernig!
[Reply]
Skotepetoors!
[Reply]
Jip!
[Reply]
Ag my jitte… Ek het nou eers op die lineaal gemeet… Dis klein man!
maar baie geluk! ….maar wag…. sien ek nie twee nie
[Reply]
Okay… nee wag… voor ek uitgehaal word… ek grap oor die twee!
[Reply]
Daar is ‘n geskiedenis van tweelinge in my en my vrou se familie – sommer baaaaie! Sy’t die ou gevra of dit ‘n tweeling is, en hy se toe nee! Maar dit kan wees next time round!
Sommer prontuit vir hom gese – “There is NO NEXT TIME”/// -En so is die “loop” bespreek en geskeduleer. Bean word uitgehaal en loop word ingesit- PERIOD!
[Reply]
Toast Reply:
January 21st, 2010 at 13:03 pm
@Pagoda32, Moet nou nie sooo wees nie- dink aan die volk!
[Reply]
As die volk my rekeninge, skoolgelde en huur vir ‘n 5 slaapkamer huis gaan betaal sal ek met die grootste graagte voortplant!
[Reply]
Ai die tegnologie is darem wonderlik. In my dae moes ons maar wag totdat hy/sy uitspring.
[Reply]
Amper lees el vlot Afrikaans – Bean word uitgehaal en loop word ingesit…ek dog jy kan nie wag vir next time nie!? Of ek dink jy maak jou sinne verkeerd en dit moet lees: loop word ook uitgehaal (of loop se maters/knaters…sorry, ek sukkel soms om te lees as people hul tale mix…sien net bo,ne?
[Reply]
Ag, dis te oulik, ek word sommer van vooraf broeis, >sug<
[Reply]
skrp boernig! geluk pagoda!
[Reply]