Vanmore kom my bediende by die werk. Ek rant en rave soos gewoonlik, stoei om als in orde te kry voor ek werk toe gaan. Trap vir Jessie uit oor sy skelm op die kussing op die stoel klim etc etc.
Ek sien my bediende is nie lekker nie. Ek vra toe nou maar, maar ek is haastig en sommer so half ongeduldig ook. Hier is haar storie:
Hulle het Vrydagaand in haar huis ingebreek. Hulle het in die huis geslaap, sy en haar kinders. Toe hulle Saterdagoggend wakker word toe is hulle beroof. Al hulle kos en klere is gesteel. Haar meubels is uitgedra en die vensters is stukkend gesny. Voor haar venster is daar dele van ‘n cd wat gebrand is. Daai cd brand is soos narkose. Maak jou slaap vir ‘n vale. Hulle het tot haar kind se calculator gesteel se sy. Hulle het die SAPS gebel half 5 die oggend. Hulle het opgedaag 16h00 Saterdag. Geen leidrade, geen versekering, geen niks. Die meubels is orals buite die huis gestrooi.
Verder huil sy so en ek vra toe nou ek verstaan sy is baie upset maar hoekom huil sy so erg, is daar iets anners. Eish. Vertel sy my in September 1997 was daar ook by hulle ingebreek maar toe rape hulle haar en haar sussie. Shit man toe huil ek sommer saam met haar.
Hoe kan mense dit doen aan mense wat reeds niks het nie? Aan iemand wat 2 werke het om haar kinders deur die skool te sit? Iemand wat altyd vrolik is en niks haar kan onder kry nie? Weereens besef ek almal van ons het maskers en dinge wat ons probeer verberg en ons almal cope anners met situasies.
Hoe regverdig mens al die dinge?










Wys jou- crime is kleurblind.
[Reply]
Ai tog, dis erg.
[Reply]
Hallo Phibbie.
[Reply]
Hi Phibbie!
[Reply]
bwhahahahhahahahahahaha
[Reply]
Hoesit Phibs!
[Reply]
Hallo Phibbie
[Reply]
Hello Phibbie!!
[Reply]
Hallo phibbie!
[Reply]
Hello Phibbs
Of het ekkie bus gemis?
[Reply]
Hallo Phibbs
[Reply]
bwhahahahahahhahahahahahhahaha hallo almal
[Reply]
Hoezit?
[Reply]
Hallo al die kroegvlieë
[Reply]
eish julle is snaaks man lmfga
[Reply]
Eks so laat soos gewoonlik, maar wou maar net se
HELLO PHIBSIE
[Reply]
Ai Phibbs, dis so hartseer en hulle is maar net mense soos ons wat ook die swaarkry en verlies voel.
[Reply]