Phibbie se nuutste trippie

Kyk.
Ons kan almal dagdroom van die wonderlike plekke waar ons heen kan gaan om van ons sores te vergeet, maar daar is tans nog so baie wat ons in ons eie land kan sien.

Neem nou maar net hierdie trippie van Phibbie as ‘n voorbeeld. ‘n Reservaat waarvan ek nog nie gehoor het nie en sy het van die mooiste foto’s geneem wat ek glo die natuurskoon perfek vasgevang het.

There is no place like home!

3 comments to Phibbie se nuutste trippie

  • Daai foto’s is regtig besonders. Yip, daar is mooi plekke. vandag prentjies gekyk van die plak wat ek raakgelees het in een of ander karboek… lyk hemels, tarentaalsafari.co.za

    [Reply]

    demoerin Reply:

    Eintlik eerder tarentaalrandsafari.co.za

    [Reply]

  • Prok

    skuus ek was self op leke trip na namibie!! nou terug – pagoda het jy my geantw op my laaste skrywe? wat is jou epos dat ek privaat gou kan hoor oor die sakie?

    [Reply]

Leave a Reply

 

 

 

You can use these HTML tags

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>