Dit is nou my eerste fotos met my nuwe lens wat ek vir my verjaarsdag gekry het en man is ek nie impressed met myself, my ma en my man nie.
Die loeries kom heelwat voor in ons streek. Hulle is baie skaam voëls en jy kry hulle nie sommer afgeneem nie, omdat hulle so baie rondbeweeg. Hulle beweeg gewoonlik in pare en het een van die mooiste roepe in die natuur.
Hier by ons is die sê-ding as die loerie roep bring hy reën. Glad nou nie te versmaaie deesdae en ek hou van die reënweer.












Mooi voëltjie
[Reply]