Die naweek se fotos geneem tussen die bosluiskoors en maagvirus deur.
Dis net te veel om hier te laai!
|
||||
Wildtuin besoekDie naweek se fotos geneem tussen die bosluiskoors en maagvirus deur. Dis net te veel om hier te laai! 5 comments to Wildtuin besoek |
||||
|
Copyright © 2010 Die Werf - All Rights Reserved |
||||
Skrik my gat af toe ek by die dooie kameelperd kom, ugghh, wat het daar gebeur? Shame
[Reply]
Die kameelperd is laas Woensdag gejag deur trop leeus. Ons is saterdag-oggend daar verby…………en ffs dit het gevrot
[Reply]
Ek kan my net indink, anyway, die res van die pics is stunning, was seker ‘n ondervinding om dit te sien. Ek het nog nooit so deur ‘n wildtuin gery en diere bekyk nie. Die naaste wat ek al ooit aan wilde diere gekom het, was ‘n trop bobbejane wat ons destydse huis in die berge betrek het met my en die girls en die hond binne-in die huis.
Hulle het my besem lam gery, moes die volgende dag ‘n nuwe besem koop…
[Reply]
dis pragtig
[Reply]
Ek like jou kameelperd kiekies! Amper meer as die loeries, ek dink….
[Reply]