First up! Elsa Parkes – gestuur 25/11/2008 met die caption:
“Wat van hierdie pragtige kar waarmee ek af was see toe, kom ons maak almal jaloers”
Ek dink dis ‘n Beemer M3?
Anniegetyourgun spring toe in met twee STUNNERS! Nice fodies Annieget! Die twee wat julle bespeur is Annieget en die Ingilsman! Gestuur 25/11/2008













Dis n 335i En hy is blitsig!!!!!!!!!!!
[Reply]
Annie pragtige foto’s
[Reply]
AAAAAH! ‘n 335i…amper die M3! Wou se want ek het vanmore ‘n M3 langes my op die N1 gesien en die outjie het so ‘n gaatjie met lugverkoeling gehad teen die kant wat nie op die kar verskyn nie!
[Reply]
Hmmmmmmmmm waas my pics
[Reply]