Italie / Duitsland – Anniegetyourgun

Nice fodies.  ‘n “Well travelled” individu is hierdie dame!  Thanks Anniegetyourgun!  Voel sommer of ek daar was!!!

Venesie – Italie

Ingilsman so bietjie moeg...

Ingilsman so bietjie moeg...

Hier ry hulle 'n hele band se toerusting saam

Hier ry hulle 'n band se toerusting aan - klavier en al

En die hond ry saam...

En die hond ry saam...

Ons het hier plat op ons gatte gaan sit en wyn gedrink.  Al die gondolas wat verby gekom het het “salute” geskree!!

Verona – Italie

Die standspoorte na Verona - Dis die stad van Romeo en Juliet - baie romanties.  Die sypaadjies is van pienk marmer, en almal ry fiets.

Die standspoorte na Verona - Dis die stad van Romeo en Juliet - baie romanties. Die sypaadjies is van pienk marmer, en almal ry fiets.

Blykbaar die balkon waar Romeo vir Juliet ge-serenade het!

Blykbaar die balkon waar Romeo vir Juliet ge-serenade het!

Milan – Italie

Die een is 'n kasteel in Milan, Italie.  Ingilsman staan op die "drawbridge" (vir die wat nie weet nie hulle het as die vyand aangejaag kom die drawbridge opgetrek en dan kan hulle nie inkom nie.
Die een is ‘n kasteel in Milan, Italie.  Ingilsman staan op die “drawbridge” (vir die wat nie weet nie hulle het as die vyand aangejaag kom die drawbridge opgetrek en dan kan hulle nie inkom nie.

...ook 'n kasteel in Milan.

...ook 'n kasteel in Milan

Mainz – Duitsland

die uwe by ons hotel in Mainz, Duitsland (ek was toe rooikop)

die uwe by ons hotel in Mainz, Duitsland (ek was toe rooikop)

Heidelberg – Duitsland

dit was vir my die mooiste dorpie in Duitsland (op die oewer van die Ryn-rivier)

dit was vir my die mooiste dorpie in Duitsland (op die oewer van die Ryn-rivier)

Die groot kasteel in die agtergrond is met die hand gebou (klippe is uit die berg gekap en aangedra).

Rynrivier – Duitsland

Ons het seker 'n stuk of 20 kastele op die Rynrivier gesien in een dag

Ons het seker 'n stuk of 20 kastele op die oewer van die rivier gesien daai dag.

Ander fotos van Duitsland

5 comments to Italie / Duitsland – Anniegetyourgun

Leave a Reply

 

 

 

You can use these HTML tags

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>