Koeksister se unieke wegbreek – dit lyk lekker. Ek sal in haar army balsak wegkruip op pad soontoe!! Die oulike wegbreek sit in die Caribbean…
|
||||
Jade Mountain Resort – Koeksister7 comments to Jade Mountain Resort – Koeksister |
||||
|
Copyright © 2010 Die Werf - All Rights Reserved |
||||
nice !! Ek kry nie ingegaan op jou ander inskrywes nie Pagoda het jy my geblok? 1 2 3 blok vir ……. ?
[Reply]
>>>sug<<<<
[Reply]
Nee GEA
Ek het jou nie geblog nie? Hoekom sou ek dit doen? Jy’s welkom nes enigiemand anders om ons te garra en te debatteer. Watter browser gebruik jy? Dalk moet jy Firefox gebruik as jy net Internet Explorer het. Of probeer ten minste jou internet explorer update.
[Reply]
Koeksister dit lyk eksoties!
[Reply]
Oe! G`n wonder dis Jade berg nie. Dis groen! En mooi!
[Reply]
Imagine jy word die oggend wakker, staan op, loop 5 tree en val binne in die swembad en staar uit oor die Caribbean. Ai..
[Reply]
Beautiful!!!
[Reply]