***Baie nice Phibbs!***
Ons was die naweek by Imfolozi Wildreservaat hier in Zululand. So 75km van Richardsbaai af.
Die wereld is baie baie droog. Daar is net twee Watergate wat bietjie water in het, maar dis ook besig om te kwyn en die diere vlug na die gate toe in troppe. Ek het lanklaas die wildtuin so droog en bar gesien.
Die wildtuin het die groot vyf, maar ek was nog nie beskore om die luiperd te sien nie. Ons het al per geleentheid die hyenas gesien asook die Wilde honde. Gedurende die naweek was daar besoekers wat al die diere gesien het.
By die een watergat Mpafa is daar ‘n “Mocking cliff-chat” (sien foto). Ek en daai voeltjie het ‘n storietjie. Hy kom sit so 10cm van my af en Dan moet ek van hom fotos neem. Hy is te dierbaar vir woorde en as jy met hom praat Dan draai hy draai koppie in alle rigtings.
Na als, moet ek erken was heerlike rustige naweek en die moeitie werd.
Die Mocking-Chat slideshow:
“Right Click” en “Save As” – As jy nie die file kan sien nie, laat ‘n comment en se vir ons. Dis ‘n “nuwe” soort van file (
Phibbs ) wat ons nie seker is van hoeveel mense dit kan oopmaak nie!
Hier’s die thumbnails van die ekskursie!




















[...] Imfolozi Reservaat – Phibbie [...]
Baie nice Phibbs
[Reply]
Awesome pics, Phibs!
[Reply]
Baie dankie julle
[Reply]
Ek gaan nog eendag as ek groot is ook `n regte kamera koop.
Dis baie mooi foto`s.
[Reply]